Aanlyn Verhandeling- Open 'n rekening
(u benodig ADOBE READER om die kontrakte te kan sien )

STAP 1:

Om ‘n rekening by ons te registreer, laai die onderstaande kontrak af, faks die voltooide kontrak na :+27 21 914 5820

  • Elektroniese verhandelings ooreenkoms
  • Klientvraelys
  • Klient ooreenkoms


  • STAP 2:

    Die volgende inligting word van u verlang en moet u aansoek vergesel. Laai die relevante kontrak wat volg af en faks dit na +27 21 914 5820. Afhangende van u kategorie van kliënt sal dit een van die volgende dokumente wees:

    Klientkatergorie:



  • KYC individu
  • KYC Mpy / Beslote korporasie
  • KYC Trust
  • KYC Vennootskap


  • STAP 3:

  • Laai die Aanlyn Verhandeling Sagteware af


  • As u deur ons gekontak wil word, verskaf asb. u besonderhede.
    Naam:
    E-pos:
    Telefoon:
    Privaatheid word verseker : Die inligting wat u verskaf, is veilig en u Besonderhede sal nooit aan 'n derde party verskaf word nie.