Welkom by Badger Securities. 

Lede van:

      

U een-stop handelsruimte na JSE Termynkontrakte en Opsies:

    Aanlynverhandeling  – u toegang tot SAFEX en YIELD X. 
    Deskundige advies deur een van ons handelaars (telefonies).
    Toegewyde hulp om u spoedig op die been te bring.
    ‘n Professioneel bemande Handelskamer tydens markure.
    Verskansingsadvies vir Graanprodusente.
    Ons maak 'n Mark in Opsies.
    'n Tuiste vir Handelaars.

Open 'n rekening

As u deur ons gekontak wil word, verskaf asb. u besonderhede.
Naam:
E-pos:
Telefoon:
Privaatheid word verseker : Die inligting wat u verskaf, is veilig en u Besonderhede sal nooit aan 'n derde party verskaf word nie.
 

Ons bied Enkel Aandeel Termynkontrakte nou Aanlyn.