Ons sal u bystaan om moeitevry u rekening oop te maak. 

Om 'n rekening oop te maak, moet u 'n SAFEX Klientooreenkoms voltooi en die nodige FICA-dokumente verskaf. Ons sal u dan kontak met 'n rekeningkode en wagwoord vir die aanlyn verhandeling sagteware. Die proses kan so kort as 24h neem.

U kan dan die sagteware aflaai en op u pc installeer.

Om te verhandel moet u marge plaas by ons Klaringslid, Standard Bank.

Besoek gerus Opvoedkundig vir meer algemene handels riglyne.

 

Sou u hulp met DIRO verlang, druk:

  • DIRO hulp

  • << Terug
    If you would like us to contact you, please provide us with your detail
    Naam:
    E-pos:
    Telefoon:
    Privaatheid word verseker : Die inligting wat u verskaf, is veilig en u Besonderhede sal nooit aan 'n derde party verskaf word nie.
     

    Great news!

    We  now offer Single Stock Futures Online.

    Gear your favourite stock picks!