Verskaffing van likiditeit in SAFEX Finansieel, Landbou & Valuta Opsie-kontrakte:

Die publiek vind dit dikwels moeilik om likiditeit in die Suid Afrikaanse Opsiemark te verkry.

Ons kan u van hulp wees om likiditeit (koop en verkoop) te verskaf op:

  • Opsies op die ALSI
  • Opsies op ZAR valuta Termynkontrakte
  • Opsies op Mielies en Koring
  • Opsies op Enkel Aandeel Termynkontrakte

  • Basiese Opsiestrategiee
  • Inleiding tot Opsies
  • JSE Aandeelopsies
  • Opsie verhandelingstragiee

  • << Terug
    If you would like us to contact you, please provide us with your detail
    Naam:
    E-pos:
    Telefoon:
    Privaatheid word verseker : Die inligting wat u verskaf, is veilig en u Besonderhede sal nooit aan 'n derde party verskaf word nie.
     

    Great news!

    We  now offer Single Stock Futures Online.

    Gear your favourite stock picks!