Aanlynverhandeling

Verhandel SAFEX Termynkontrakte en Opsies AANLYN deur ons DIRO verhandelingsplatform.

Met DIRO het u lewendige grafieke en pryse op:

  • ALSI termynkontrak
  • Landbou Kommoditeite : Witmielies , Geelmielies, Koring, Sonneblomme en Sojabone.

Voordele van DIRO:

  • U sien wat die handelaars sien. U handelaar het nie meer eensydige toegang tot die markte nie, u kan ook die markte lewendig besigtig.
  • U sien die markdiepte, aanlyngrafieke en voeg indikators na hartelus by.
  • Verhandel met die druk van ‘n knoppie.
  • Grafieke word vertoon met ten minste een jaar se intra-dag prysdata en sluitingspryse vir 10 jaar.
  • U kan stop-verlies en stop-open bestellings laai, handig vir diegene wat nie die mark te alle tye kan dophou nie.
  • DIRO loop baie stabiel op u pc, onderhewig slegs aan u internet –stabiliteit.

Bel ons vir ‘n geen-verpligting-oefenlopie.

STAP 1: Open 'n rekening vir Aanlynverhandeling

STAP 2: Laai die Aanlynverhandeling Sagteware af.

As u deur ons gekontak wil word, verskaf asb. u besonderhede.
Naam:
E-pos:
Telefoon:
Privaatheid word verseker : Die inligting wat u verskaf, is veilig en u Besonderhede sal nooit aan 'n derde party verskaf word nie.
Net ‘n kort dankie vir die goeie diens wat julle gee. Van Dennis met die papierwerk en Willem met baie geduld op die telefoon om die trading in my kop te kry. Ek waardeer dit en ek leer ten minste elke dag iets meer.

Andre Viljoen