Meer oor ons

Bsec derivatives is in 2008 gestig as a lid van JSE, die jse se afdeling vir afgeleide finansiële instrumente. Ons verskaf verskeie spesialisdienste op die JSE, met gespesialiseerde fokus op die graan- , wisselkoers, energie en finansiële markte. Ons bestuur onder andere diskresionêre rekeninge vir kliënte wat op die JSE-mark geld wil belê en kliente kan die keuse maak tussen enige van ons spesialishandelaars om u geld te bestuur, of om u te assisteer om self te verhandel op JSE. Ons verskaf daarbenewens ook ‘n aanlynverhandelingstelsel waar u aanlyn self die knoppie kan druk om transaksies uit te voer. Lees gerus meer oor die verskeie produkte wat verhandelbaar is op JSE.