Kliënteregistrasie – Aanlynverhandeling

Indien u aanlyn wil verhandel of ‘n ervare handelaar wil kry om u fondse te bestuur, is dit nodig om as BSEC-kliënt te registreer.

Stap 1:

Laai die volgende dokumente af:
1. Kliënte-ooreenkoms
2. Kliënte agtergrond

Kies die betrokke opsie om die volgende vorms af te laai:

Aanlynverhandeling | Fondsbestuur

3. Elektroniese verhandelingssooreenkoms

4. Kies asseblief die relevante fica-dokumentasie:
kyc individu
kyc vennootskap
kyc maatskappy / beslote korporasie
kyc trust

Stap 2:

Voltooi die vorms en faks aan: 021 976 7461

Stap 3:

Na verwerking van u aansoek sal ons ‘n wagwoord en rekeningkode aan u toeken om die aanlynverhandelingssagteware af te laai.

omega replica watches uk | replica watches uk | swiss replica watches | hublot replica watches | rolex replica | replica watches | fake rolex | cheap replica watches | cheap fake rolex | replica rolex watches | breitling replica watches | fake watches | buy iwc portuguese replica | rolex yacht-master replica