Kontakvorm

VIND ONS OP GOOGLE MAPS



SIEN GROTER KAART

BESTUUR EN HANDELAARBESONDERHEDE:

DENNIS VAN JAARSVELDT,
CA (SA): DIREKTEUR

DENNIS IS REEDS 10 JAAR BETROKKE BY PROFESSIONELE BESTUURSDIENSTE

E-POS: DENNIS@BSEC.CO.ZA

WILLEM DE KLERK,
B AGRIC HONS MBA : DIREKTEUR

WILLEM IS 'N ERVARE HANDELAAR MET VORIGE ONDERVINDING BY B.O.E. EN STANDARDBANK CIB. WILLEM BESKIK OOR UITSONDERLIKE VAARDIGHEDE EN KENNIS MET BETREKKING TOT VERSKILLENDE INGEWIKKELDE AFGELEIDE INSTRUMENTE EN IS GEWOOND AAN WISSELVALLIGE MARKTE

E-POS: WILLEM@BSEC.CO.ZA

Wouter Bosch,
B Agric (Stellenbosch)
HANDELAAR

Wouter is reeds vanaf 2001 in die kommoditeitsmark betrokke en werk met private asook korporatiewe kliënte. Hy is ’n tegniese analis en maak gebruik van die Di Napoli stelsel.

E-POS: WOUTER@BSEC.CO.ZA

STEFAN JANSE VAN RENSBURG,
HANDELAAR

Stefan is n ervare afgeleide handelaar en is serdert 2013 betrokke in die mark vir afgeleide instrumente.Hy het hope ondervinding en het al saam met van die grootste maatskappye in die industrie gewerk. Hy het ookal vir n makelaarsfirma in Chicago gewerk, waar hy waardevolle ondervinding in die wereld van die kommoditeit verhandel opgetel het.

E-POS: stefan@bivio.co.za

ANDRE MATTHYS,
HANDELAAR

E-POS: ANDRE@BSEC.CO.ZA

RIAAN VAN NIEKERK,
HANDELAAR

Riaan has been trading for 5 years. Riaan specialises in technical and seasonal trading opportunities which may present themselves in the markets. Riaan manages client accounts on a discretionary basis (see Tempore Managed Accounts), as well as providing market analyses reports and technical analysis reports.

E-POS: RIAAN@BSEC.CO.ZA

Marc Spitzer
B. Com
HANDELAAR

Mark has been in the Financial market since 2009. He has joined BSEC in 2014 and is a specialist in prime broking on the JSE Financial derivatives Market.

E-POS: MARC@BSEC.CO.ZA

Philip Bruwer
B. Com
HANDELAAR

Philip has been in the financial market since 2009. He specializes in currency derivatives broking and hedging strategy formulation for clients on the currency derivatives market as well as equity derivative broking and analyses.

E-POS: PHILIP@BSEC.CO.ZA

omega replica watches uk | replica watches uk | swiss replica watches | hublot replica watches | rolex replica | replica watches | fake rolex | cheap replica watches | cheap fake rolex | replica rolex watches | breitling replica watches | fake watches | buy iwc portuguese replica | rolex yacht-master replica