Wisselkoers Kontrakte

Besigtig lewendige wisselkoerspryse

’n Wisselkoers kontrak stel markhandelaars in staat om vir ’n tydperk in die toekoms teen ’n onderliggende wisselkoers te verhandel. ‘n Wisselkoers termynkontrak is ‘n bindende ooreenkoms wat aan die belegger die reg om ‘n onderliggende buitelandse valuta te koop of te verkoop teen ‘n vaste prys op ‘n toekomstige datum.

VOORDELE

arrow Beskerming jou teen wisselvallige wisselkoerse
arrow Vaste pryse vir die invoer – en uitvoerdoeleindes
arrow Trek voordeel uit die veranderende wisselkoersprys

WIE MOET HIERDIE PRODUK GEBRUIK?

arrow Verskansers wat hulle risiko wil verminder deur hulle bestaande
arrow-white portefeulje te beskerm teen ongunstige valuta bewegings.
arrow Spekulante wat hoop om ‘n wins te maak uit korttermyn verandering/
arrow-white bewegings in pryse.
arrow Beleggers wat hoop om hulle portefeulje van bates se langtermyn
arrow-white optrede te verbeter.
arrow Spekulante wat voordeel wil trekuit prysverskille van soortgelyke
arrow-white produkte in verskillende markte.

HOE OM HIERDIE PRODUK TE GEBRUIK?

arrow Koop ‘n geldeenheid termynkontrak (langtermyn) wanneer jy verwag dat die
arrow-white rand gaan verswak
arrow Verkoop ‘n geldeenheid termynkontrak (kort termyn) wanneer jy verwag
arrow-white dat die rand gaan versterk