Aanlynverhandeling

Gebruik Swordfish, ons gratis aanlynsagteware, om SAFEX produkte aanlyn te verhandel.

VOORDELE VAN SWORDFISH:

arrow Toegang tot JSE- produkte
arrow Verhandel self met die druk van’n knoppie
arrow Besigtig lewendige grafieke en pryse aanlyn
arrow Besigtig lewendige markte aanlyn
arrow Besigtig indiepte markte en lewendige grafieke
arrow So wel as grafieke met teminste ‘n jaar vooruit se merk prys
arrow-whiteinligting en 10 jaar se einde van die dag inligting
arrow Geen maandelikse omkostes nie
arrow Persoonlike diens


Hou in gedagte:

Verhandeling is onderworpe aan u internet-stabiliteit.
Ons gebruik Standard Bank as klaringshuis, daarom word u kapitaal deur hierdie betroubare instelling gehou en verdien u terselfdertyd rente.

STEL U BELANG? VOLG DIE VOLGENDE STAPPE:

Om SWORDFISH af te laai, moet u eers as kliënt by ons registreer.
Na voltooiing van registrasiedokumente sal ons u van ‘n wagwoord voorsien word, om toegang te kry en SWORDFISH gratis af te laai.
Wil u SWORDFISH op die proef stel voordat u as BSEC-kliënt registreer? Kontak ons vir ‘n proeflopie.

KLIËNTEREGISTRASIE
LAAI SWORDFISH AF

omega replica watches uk | replica watches uk | swiss replica watches | hublot replica watches | rolex replica | replica watches | fake rolex | cheap replica watches | cheap fake rolex | replica rolex watches | breitling replica watches | fake watches | buy iwc portuguese replica | rolex yacht-master replica